Is Donald de la Rey regtig die een om die Boere te bevry?

MAANDAG MET MAX

Is Donald de la Rey regtig die een om die Boere te bevry?

Daar was 'n stille oorname van Afrikanerdom deur die onverkose bittereinders van die Solidariteit Beweging, skryf MAX DU PREEZ. Knap gedaan, behalwe dat hulle hulle nou gaan beroep op 'n malman in die Withuis wat Gaza 'n vakansieoord wil maak. Plus sewe goed wat jy vandag wil weet.

ELON DIE ONPEILBARE | Só het Deborah Steinmair oor Musk geskryf nadat twee biografieë oor hom verskyn het.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2025-02-16-adrenalien-junkie-space-cowboy-en-proefbuis-pa/)

1. Enoch Godongwana, minister van finansies, het feitlik geen beweegruimte vir die staat se begroting wat Woensdag in die parlement ter tafel gelê word nie. Ekonome wat deur Business Day om kommentaar gevra is, verwag nie dat Godongwana enige groot nuwe belastings sal kan aankondig nie, en slegs beperkte steun vir die wankelende Transnet en Eskom...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].