Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
DINSDAG MET LAUREEN
Kaapse draai: Oor die magiese Bo-Kaap en ’n onvergeetlike fliek
'n Mens is nader aan die hemel as jy in die Bo-Kaap is, glo LAUREEN ROSSOUW, want die son kom eerste daar verby. Sy het ook die fliek The Brutalist gekyk, wat sy meen resoneer met die Amerika van vandag. En dan is daar weer sewe dinge wat jy vandag wil weet.
Deel
SWART KLAWERS IS MAKLIKER | Die een gehoor van Mike Schutte en “Lara's Theme”?
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2025-02-17-n-woordeboek-in-c-sharp/)
1. Die Kernenergiekorporasie van Suid-Afrika (Necsa) is besig om kriteria op te stel vir 'n vennoot om met die ontwikkeling van klein modulêre kernreaktors (SMR'e) te begin. Die plan is dat dié reaktors bedryf word by Eskom se ou steenkoolkragstasies namate hulle buite werking gestel word, sodat bestaande infrastruktuur benut kan word...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.