WOENSDAG MET WILLEM
Vat raad van oorle’ Markus, Donald
Die Amerikaanse ko-presidente Trump en Musk gaan met hul burokratiese slopings nie veel meer as 'n duik aan staatskuld maak nie, skryf WILLEM KEMPEN. Dis tog jammer dat Markus Jooste nie 'n ruk langer kon vasbyt sodat hy sy toorkunste met die boeke daar kon gaan aanbied nie. Daar is ook weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

Deel
ISLAM VAN LIEFDE? | Muhsin Hendricks se dood laat 'n internasionale debat opvlam.
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2025-02-18-hendricks-het-n-inklusiewe-islam-van-liefde-bepleit/)
1. Belegging in die gehalte van die Inkomstediens (Sars) se administrasie is 'n beter manier om inkomste vir die staat te verhoog as om belastingkoerse op te stoot, het Edward Kieswetter, kommissaris van die diens, volgens Business Day gesê. Die staat se begroting vir die nuwe belastingjaar word môre in die parlement ter tafel gelê. Kieswetter meen belastingkoerse het 'n infleksiepunt bereik, waar verdere belastingverhogings waarskynlik negatiewe ekonomiese gevolge sal hê...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.