WOENSDAG MET WILLEM
Nasa bederf ons kanse op ’n skouspelagtige einde
Dit bly maar moeilik om die volk ingelig te hou oor die gevare uit die buitenste ruimte, skryf WILLEM KEMPEN, veral as dit lol met die somme. Daar is ook weer sewe goed wat jy vandag wil weet.
WOENSDAG MET WILLEM
Nasa bederf ons kanse op ’n skouspelagtige einde
Dit bly maar moeilik om die volk ingelig te hou oor die gevare uit die buitenste ruimte, skryf WILLEM KEMPEN, veral as dit lol met die somme. Daar is ook weer sewe goed wat jy vandag wil weet.
Deel
IN EEN KRAAL | Die Afrikaanse Taalmonument vier 50 jaar.
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2025-02-25-een-kraal-n-paar-hutte-en-hopeloos-te-veel-dorpsidiote/)
1. Børge Brende, president en uitvoerende hoof van die Wêreld- Ekonomiese Forum, sê Suid-Afrika se ondervinding in konflikbestuur beteken ons is “goed geplaas" om die wêreld se huidige geopolitieke situasie te hanteer. Brende het in Kaapstad gepraat by die bekendstelling van die B20-program, die amptelike sakedialoog van die Groep van 20-lande...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.