’n Pandora se boks vol diktators met ’n vrypas van Trump

DINSDAG MET HANS

’n Pandora se boks vol diktators met ’n vrypas van Trump

Die Oval Office-moles kan nog veel verder uitkring as nuwe wanpraktyke in die diplomasie, skryf HANS PIENAAR. In 'n tyd waarin fiksie en werklikheid meer as ooit verstrengel is, kan die TV-reeks Paradise – die laaste episode word die week uitgesaai – dalk leidrade oor die aarde se toekoms verskaf. Plus sewe goed wat jy vandag wil weet.

RIKU LÄTTI SKRYF: | Afrikaanse musiek wys mooi hoe apartheid gewerk het, en dalk steeds werk.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2025-03-03-die-sosiale-wetenskap-van-afrikaanse-musiek/)

1. 'n Grondeis op die terrein van die KZN-spogskool Hilton College is heropen nadat die grondhof bevind het dat 'n besluit om dit van die hand te wys – wat byna twee dekades gelede geneem is – tersyde gestel moet word. Die eis word gelei deur die Nxamalala-stam, waarvan Jacob Zuma van die MK Party ook 'n lid is, het News24 berig...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].