Iemand moet die eerste tree neem om te wys: Ons sien jou en...

DONDERDAG MET BOUWER

Iemand moet die eerste tree neem om te wys: Ons sien jou en ons hoor jou

Hoe en waar die wiele afgebliksem het, weet hy nie, skryf BOUWER BOSCH, maar dis tyd dat mense meer na mekaar luister en meer met mekaar praat. Plus sewe dinge wat jy vandag wil weet.

HET JY GEHOOR? | Die ander Melania, en nog dinge wat die tonge laat klap.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/boeke/2025-03-05-skinner-en-strontstorie-wats-die-verskil/)

1. Die Amerikaanse Supreme Court het gister met vyf teenoor vier regters beslis dat die Trump-administrasie nie betaling mag weerhou aan hulpverleningsorganisasies vir werk wat hulle reeds vir die regering gedoen het nie. Regters Samuel Alito, Clarence Thomas, Neil Gorsuch en Brett Kavanaugh het van die meerderheidsbesluit verskil...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].