Met liefde Fanons wat Derridag besig bly

WOENSDAG MET WILLEM

Met liefde Fanons wat Derridag besig bly

WILLEM KEMPEN wonder of dit soms beter is om onder die Voltaire weg te sink as om te swem. Daar is ook weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

WIT HELD IN 'N WIT HUIS |
Hoekom is Trump so gewild onder Afrikaners, wonder Joan van Zyl.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2025-03-18-die-wit-held-in-die-withuis/)

1. Die regering is besig om met ArcelorMittal SA te onderhandel oor 'n plan om onder meer werkers se lone vir ses tot agt maande te betaal sodat van die maatskappy se staalfabrieke in bedryf kan bly, het bronne aan News24 gesê. Moontlike bykomende oorbruggingsfinansiering deur die staatsbeheerde Nywerheidsontwikkelingskorporasie (IDC), wat dan sy belang in die maatskappy tot sowat 8% sal opstoot, is glo deel van die gesprekke...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].