KYK ONS WEBINAAR | Planne vir platsak middeljariges

SPAARGELD

KYK ONS WEBINAAR | Planne vir platsak middeljariges

Die skrywer Kim Potgieter gee geldraad.

Lê jy snags wakker en bekommer jou oor jou aftrede? Kry jy ’n bietjie van ’n rilling as jy dink aan die karige geldjies wat jy elke maand opsy kan sit? Wens jy jy’t vroeër begin spaar vir jou aftrede? En maak dit jou alles so benoud dat jy nie daaroor wil praat nie?

Wel, dan is hierdie net die gesprek vir jou. Anneliese Burgess, mede-redakteur van Vrye Weekblad, het gesels met Kim Potgieter, skrywer van Midlife Money Makeover, oor planne vir platsak middeljariges.

 ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X