PIEKNIEK BY DINGAAN was een van daardie omstrede politieke konserte wat die ou safaripakdraers van die vorige regime summier verbied het. As ek reg onthou, was Koos Kombuis en Johannes Kerkorrel ook aandadig, eersgenoemde dank hemel nog met ons.
Dis piekniektyd! Pak daai mandjie vol lekker eetgoed en sit af strand toe, vaar die veld in of klim bergop, na lus en vermoë.
Eduardiaanse piekniekmandjies was wonderlik, enorm groot met vakkies en sakkies binne vir eetgerei, bottels en al die kos. Handvatsels buitekant, want twee helpers moes dra tot by die stroompie waar julle gaan eet...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.