’N TEGNOLOGIESE drama het verlede week begin toe ek triomfantelik uit Kaapstad terugkeer met ’n geskenk vir my boyf. Haar naam is Alexa. Sy is ’n slimluidspreker. Sy lyk ’n bietjie soos ’n groot kolwyntjie met ’n oulike groen-en-blou stralekransie wat verhelder wanneer sy haar naam herken.
Alexa is Siri van Apple se Amazon-eweknie. Jy koppel haar aan jou rekenaar of slimfoon en vra haar enigiets. Sy gaan soek die antwoorde op Google en deel die inligting met jou in ’n goed gemoduleerde en vreeslik ordentlike stem.
Vonkelwyn en vragies..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.