Seebaars-gravalax met crème fraîche, piekelkomkommer en ...

RESEP VAN DIE WEEK

Seebaars-gravalax met crème fraîche, piekelkomkommer en saad-en-neutkraakbeskuitjies

Dié week se kookuitdaging is ideaal vir ’n somerpartytjie. Dit kom uit Celebrate with Lorna Maseko en hoort in jou eie meestersjef se Kerskous.

Seebaars-gravalax, crème fraîche en grasuie met saad-en-neutkraakbeskuitjies en piekelkomkommer

(Seebaars is die mooi Afrikaans vir seabass, ingeval jou vishandelaar jou met ’n frons aankyk)

Genoeg vir 6-8..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X