ONS is almal saam in die Ford Cortina-stasiewa (die drie meisies op die agtersitplek en die twee seuns en die blaasinstrumente in die kattebak) op pad na Die Heilsleër. Ma se hoed is drie vingers ver van die kar se dak. Pa neurie “Abide with me” (Henry Francis Lyte, 1847). My broer se aanhoudende gesnuif dwing my om te vra: “Ma, tissue asseblief.”
“Wat het ek gesê?”
“Dames dra ’n handsak. Daarin is eerstens ’n tissue en tweedens ’n borsel of kam.” Gegewe dat ek geen handsak te voorskyn kan bring nie, vergeet maar ’n tissue, grawe sy traag een uit haar bra en gee dit agter toe aan. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.