LESERSBRIEF | Afrikaners moet uit hul etniese hoekie kom

POLITIEKE MAG

LESERSBRIEF | Afrikaners moet uit hul etniese hoekie kom

Dit is moontlik om sluipmoord op demokrasie te keer.

EK het nog nooit getwyfel nie dat Suid-Afrikaners se beste eienskappe na vore sal kom terwyl party mense stuk vir stuk als van waarde vat om hulself te verryk.

Verlede week het ek wel begin twyfel. Ons is in ’n doodstryd gewikkel met korrupte faksies van die ANC en magte wat in die donker skuil en klaarblyklik beheer het oor kritiese instansies. Ons lewe in ’n donker tyd en dis soms moeilik om optimisme te regverdig. Maar dit is ook maklik om geïnspireer te word, want iets moet gedoen word.

In verlede week se uitgawe van Vrye Weekblad gee Anneliese Burgess vir my tien redes om te hoop, en Max du Preez gee een goeie argument vir aksie – ons moet die “sluipmoord op ons demokrasie” keer.  Dit is wel moontlik...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.