Hou moed: Ramaphosa verteenwoordig steeds hoop

DINGE WAS AL ERGER

Hou moed: Ramaphosa verteenwoordig steeds hoop

Nadat ek 'n maand lank met 'n groot verskeidenheid Suid-Afrikaners gepraat het, glo ek pres. Cyril Ramaphosa het 'n 55%-kans om hierdie land suksesvol om te keer, skryf JUSTICE MALALA.

EK het in die tweede week van September teruggevlieg Suid-Afrika toe van die VSA af, waar ek tans werk. Hierdie keer het die lente nie hoop en vernuwing ingelui nie. Dit was die seisoen van moedeloosheid. Die land het verval in die somberste bui wat ek in dekades beleef het. 

Die nuus van die brutale moord op Uyinene Mrwetyana was nog vars. Die misdaadsyfer iets afgrysliks. Volgens ekonomiese aanwysers is die land in ’n krisis. Die geldeenheid het tot ’n nuwe laagtepunt geval.

Ons het vinnig en ver geval..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.