Suinigheid gaan die Vloot sink

WEERMAGVERMOË

Suinigheid gaan die Vloot sink

Daar is nie geld om die vaartuie wat vir die Vloot aangekoop is op te knap nie, en as ons so aangaan gaan ons binnekort ten duurste nuwes moet koop, skryf HELMOED HEITMAN. Boonop sal ons ons reeds beperkte vermoë om ons waters te monitor en beskerm verloor.

DIE Vloot het aan die parlement gesê die hersiene toewysing in terme van die volle mediumtermyn-bestedingsraamwerk laat nie genoeg geld toe om sy reeds verouderde vaartuie op te knap nie.

Een fregat en een duikboot sal glad nie deur die begroting gedek kan word nie en slegs onvoldoende en gedeeltelike herstelwerk en onderhoud kan aan die res gedoen word.

Eenvoudig gestel: ons het nie genoeg geld om ons peperduur vlootvaartuie ter see te hou en ons kuslyn en see-ekonomie te beskerm nie, en ons bloei kennis weens die verlies aan see-ure...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.