Koalisies is die antwoord op Suid-Afrika se toekoms

SIT IDEOLOGIE OPSY

Koalisies is die antwoord op Suid-Afrika se toekoms

Johannesburg se veelpartyregering is die ideale voorbeeld van hoe partye nie ideologies om dieselfde vuur hoef te sit om te kan saamwerk nie. Die uittredende burgemeester, HERMAN MASHABA, sê hy hoop die res van die land volg in die Goudstad se voorbeeld van politieke spanwerk.

  • 01 November 2019
  • Vrye Denker
  • 5 min om te lees
  • Herman Mashaba

OP 22 Augustus 2016 is geskiedenis in Johannesburg gemaak toe sewe politieke partye, waaronder die EFF, teen die ANC saamgestaan en die stad se eerste DA-burgemeester verkies het.

Ten spyte van my besluit om as uitvoerende burgemeester te bedank, glo ek steeds die toekoms van Suid-Afrikaanse politiek lê in sterk koalisies wat rondom 'n gedeelte behoefte verenig is om die land se uitdagings saam aan te pak.

Weens die polarisasie van Suid-Afrika se politieke spektrum is dit verstaanbaar dat mense nie noodwending met dié siening sal saamstem nie. Die idee dat partye met fundamenteel verskillende oogpunte gemeenskaplike terrein kan vind, klink onmoontlik...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.