Weervoorspelling gee boere nuwe moed

DROOGTENUUS

Weervoorspelling gee boere nuwe moed

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel ’n bogemiddelde reënval tussen November en Januarie vir die sentrale en oostelike dele van die land, maar die landbou-ekonoom WANDILE SIHLOBO sê dis nie al rede hoekom boere optimisties kan wees oor die seisoen wat voorlê nie.

  • 01 November 2019
  • Vrye Denker
  • 3 min om te lees
  • Wandile Sihlobo

WANNEER ’n mens hierdie tyd van die jaar oor Suid-Afrika vlieg, sien jy hoe bruin die landerye lê, veral oor die sentrale en oostelike dele van die land.

Die bruin lande is gewoonlik die werk van boere wat hul grond vir die somerseisoen se gewasse bewerk, maar vanjaar is dit die gevolg van die langdurende droogte. Die meeste boere het nog nie vir die 2019/2020-oesseisoen begin saai nie, want daar was eenvoudig nog nie reën nie.

In provinsies soos die Oos-Kaap, Noord-Kaap en Limpopo is die droogte nie net ’n uitdaging vir die landboubedryf nie, maar ook vir baie huishoudings wat sonder water sit...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.