POLITIEKE NOTABOEK: Bram Fischer was ’n #Blyer

DIE WEEK SE NUUS

POLITIEKE NOTABOEK: Bram Fischer was ’n #Blyer

MAX DU PREEZ skryf oor die briljante Bram Fischer se besluit om SA nie te verlaat nie, sy vriend Sandile Dikeni se dood aan tuberkulose, Ronelda Kamfer se aangrypende derde digbundel, en die gewildheid van sosiale media ten koste van koerante

Bram Fischer was ’n #Blyer

Ek vind baie van die stories en plasings op die gewilde Facebook-blad van #ImStaying (https://www.facebook.com/groups/hashtagimstaying/) inspirerend. Ek en my gesin is ook #Blyers.

Ek kyk so 'n week of wat gelede na 'n video van die jongste Bram Fischer-gedenklesing by die Rhodes Trust in Londen, gelewer deur prof. Stephen Clingman van die Universiteit van Massachusetts, Fischer se biograaf. Dit herinner my toe aan 'n episode in Fischer se lewe toe hy ook moes besluit #ImStaying. Dit sê veel van wie die man was, of jy nou daarvan hou dat hy 'n kommunis was of nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.