Enock is nie die eerste om te verdrink nie, so wat gaan werklik ...

MPIANZI-TRAGEDIE

Enock is nie die eerste om te verdrink nie, so wat gaan werklik aan?

Vyf jongmense. Vyf verskillende verdrinkings wat onder die oog van opvoedkundige instellings gebeur het. JONATHAN JANSEN vra wat hieromtrent gedoen kan word.

WAT het die name Thabang Mokhoang, Keamohetswe Seboko, Mellony Sias, Mosimanegape Madiba en Enock Mpianzi gemeen?

As jy nie weet nie, is jy soos die meeste van my volgelinge op sosiale media wat, toe ek dieselfde vraag op Facebook en Twitter vra, geen idee gehad het van enige verband tussen dié vyf name nie.

Dis omdat ons nuus een tragedie op 'n slag inneem en dan aanbeweeg,  totdat die volgende hartseer verhaal ons tref. Ek het besluit om een en een bymekaar te tel en het die volgende uitgevind...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X