Tito se begroting, Moe se memoires, vetsug, daggakoekies en...

BULLETIN

Tito se begroting, Moe se memoires, vetsug, daggakoekies en kinders wat moor

Nuusbulletin: 27 Februarie 2020

Goeiemiddag

Ons redaksie gesels vroeër vandag in ons WhatsApp-groep oor die weer: Dit sneeu by Adri Kotzé in Londen, dit reën hier by my in Oos-Londen, en in Kaapstad waai Hanlie Gouws, Max du Preez en Elmari Potgieter weg. Willem Kempen sê dis koelerig in Potch. Ons uitgawe vir môre is egter lekker warm.

In Max du Preez se politieke notaboek skryf hy oor die EFF en die RET-faksie van die ANC se pogings om die regstelsel verdag te maak, asook die DA se kwynende ondersteunersgetal. Hy gee vir ons ook sy ontleding van van Tito se begrotingsrede en wat dit vir ons polities en ekonomies beteken...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.