EERSTE AFLEWERING
Situasie kritiek: Whisky Mikes op ons twaalfuur!
Toe C. LOUISE KORTENHOVEN onlangs net ná middernag die kodeboodskap ‘Magersfontein' van haar goeie vriend Carl op WhatsApp sien, het sy dadelik geweet: ’n Onreg is in Orania gepleeg, en dít sou nie geduld word nie.

DEEL
EK het dadelik die bevestigende antwoord teruggestuur: “O Magersfontein”.
Minder as ’n uur later het Carl onder voor my woonstel gestop in sy rooi en swart Ford Cortina XR6 Interceptor. “Nes die een wat André Stander gehad het,” het Carl altyd trots oor sy kar gesê.
Hy het uitgeklim; die pers neonligte van die Adult World op die grondverdieping van my woonstelgebou in Jan Smutslaan het die wit strepies op sy snow camo in die wintersnag laat weerkaats, sodat dit gelyk het asof hy van lewelose gloeiwurms oortrek is...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelDEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.