JAN Breytenbach is oorlede; een van drie merkwaardige broers. My verbeelding is aangegryp deur een van die broers, Cloete, se dogter, Anna.
Anna Breytenbach is ’n dierefluisteraar. Sy maak nie aanspraak op psigiese vermoëns of dat sy dieretaal verstaan nie. Sy vertrou op intuïsie, empatie en waarneming van liggaamstaal: sy word stil en verplaas haar ’n dier se kop. As jy vrae aan diere wil stel of iets met hulle wil kommunikeer, sê Anna, gebruik jy nie woorde nie. Jy dink in prentjies, wat diere telepaties optel.
Natuurlik is diere ook lief vir woorde, of miskien vir jou stemtoon wanneer jy hulle prys. Alles op aarde, lyk dit my, smag na respek, aanvaarding, bewondering en liefde. Plante ook...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
INTERSPESIE-KOMMUNIKASIE
Diere praat sag met Anna Breytenbach
DEBORAH STEINMAIR is aangegryp deur nog 'n merkwaardige Breytenbach met die kosmos se wysheid in pag.
Deel
JAN Breytenbach is oorlede; een van drie merkwaardige broers. My verbeelding is aangegryp deur een van die broers, Cloete, se dogter, Anna.
Anna Breytenbach is ’n dierefluisteraar. Sy maak nie aanspraak op psigiese vermoëns of dat sy dieretaal verstaan nie. Sy vertrou op intuïsie, empatie en waarneming van liggaamstaal: sy word stil en verplaas haar ’n dier se kop. As jy vrae aan diere wil stel of iets met hulle wil kommunikeer, sê Anna, gebruik jy nie woorde nie. Jy dink in prentjies, wat diere telepaties optel.
Natuurlik is diere ook lief vir woorde, of miskien vir jou stemtoon wanneer jy hulle prys. Alles op aarde, lyk dit my, smag na respek, aanvaarding, bewondering en liefde. Plante ook...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Sangomas is nie almal so nie
Verlossing van die halfrond van die kopspeld
Tent-a-tiewe vermaak: ’n verlange na verveling
Liefling, jy projekteer
Fassinerende dieremaniere
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.