Gauteng se water-ellende: Wat die rotte in Lesotho se vleie ons vertel

REIS NA DIE BRON

Gauteng se water-ellende: Wat die rotte in Lesotho se vleie ons vertel

Voor 'n geskeduleerde ses maande lange onderbreking in voorsiening vanaf die Lesotho-Hoogland-waterprojek, wat water aan 'n vyfde van Suid-Afrika se bevolking voorsien, het SEAN CHRISTIE na Lesotho gereis om die rivieropvanggebiede van die projek te verken. Wat hy gevind het, is onrusbarend.

  • 22 Oktober 2024
  • Vrye Denker
  • 17 min om te lees
  • Sean Christie

OM te sê dat Johannesburg afhanklik is van die Lesotho-Hoogland-waterprojek (LHWP) is om dit sagkens te stel. In Junie 2024 het die direkteur-generaal van die departement van water en sanitasie, Sean Phillips, gewaarsku dat Johannesburg water onvolhoubaar gebruik en deur 'n “dag zero-scenario" in die gesig gestaar kan word. Dag zero is 'n punt waarop munisipale water nie meer beskikbaar sal wees vir inwoners nie, tensy waterverbruik drasties ingekort word.

Sedert die LHWP in 2004 in werking getree het, was dit die mees konstante bron van Johannesburg se water, en wanneer die LHWP se volgende dam – Polihali – in 2028 voltooi word, sal die LHWP verreweg die grootste waterverskaffer aan die stedelike hoëveld wees.

Ons het gaan soek na die oorsprong van die grootste rivier wat in die Katse-dam invloei – die LHWP se grootste reservoir...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.