Ons staan op die kaai vir Breyten en waai

RIV

Ons staan op die kaai vir Breyten en waai

Ons boekeredakteur onthou die stukkies Breyten wat sy hare genoem het en treur saam met die nasie.

BREYTEN was van die begin af deel van Vrye Weekblad, en deel van ons ingesteldheid en innerlike landskap.

Ons het altyd na hom verwys as ons grootste lewende digter. Nou het hy na sy vader gegaan, Wellington toe met lang bene blink in die lig.

Ek het in my inboks gaan soek na hom, jare se kort e-posse nadat ek hom by Week of the Poet in Durban ontmoet en ons eenvoudig gekliek het. Ons het daarna ’n paar keer in Kaapstad gekuier en soms strelende kuberwoorde uitgeruil...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.