Ons is (nog) nie in die hel nie: ‘In ’n land sonder voëls’ en ...

DISTOPIE

Ons is (nog) nie in die hel nie: ‘In ’n land sonder voëls’ en ‘Wonderboom’

Ons lees distopiese romans omdat ons op enigiets anders as ons eie desperate posisie wil fikseer, skryf DEBORAH STEINMAIR na aanleiding van Harry Kalmer se nuwe boek, In ’n land sonder voëls. Dit voer haar terug na Wonderboom – Lien Botha se “gotiese road trip” wat soos ’n nagmerrie by jou bly spook – en sy wonder of ons wêreld werklik so baie van die fiktiewes in boeke verskil.




WAAROM is lesers en kykers so lief vir apokaliptiese en distopiese milieus – stories oor die tydperk ná ’n kernoorlog of katastrofiese gebeurtenis, of oor ’n verbeelde toekomstige samelewing waar geweldige lyding en ongeregtigheid heers? Dink Mad Max, The Hunger Games en alles tussenin, dink Margaret Atwood se The Handmaid’s Tale en Oryx and Crake.

Utopie het nog nooit bestaan nie, behalwe as ’n mens glo in Adam en Eva vóór die appel en slang. Ons leef met ’n helse lot pyn in hierdie land, ja, en so ook mense oor die aardbol heen...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X