Judith Mason: ’n Diep dog verblindende donkerte

KUNSMEMOIR

Judith Mason: ’n Diep dog verblindende donkerte

PETRA MASON, ’n kultuurhistorikus en saamsteller van die Judith Mason-argief wat dié week die Mason-uitstalling by die Innibos-kunsfees geopen het, skryf oor haar vrydenkende, vrygewige, verruklike ma.




DIT was nie maklik om Judith Mason se dogters te wees nie: Sy het almal wat sy ontmoet onwetend betower, ons vriende en kêrels verruk met haar vlymskerp insigte, skerp humor (dikwels ten koste van haarself), meesterlike beheersing van die Engelse taal, en tuisgebakte, botterryke ontbytskons. Net wanneer hulle smoorverlief was, sou sy wonder hoekom hulle haar “nie verdomp alleen laat om te werk nie!”. Werk was mos haar eerste liefde...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X