SA se nederige superster in die swembad

MIKPUNT: OLIMPIESE SPELE

SA se nederige superster in die swembad

Pas het Tatjana Schoenmaker 'n nuwe Olimpiese rekord opgestel. In hierdie onderhoud, wat ons op 9 Augustus 2019 gepubliseer het, gesels LIRYN DE JAGER met Suid-Afrika se koningin van die swembad.

TATJANA is die vroulike vorm van Tatius, 'n Romeinse familie-stamnaam. 'n Koning wat só genoem is, het saam met Romulus oor Rome geheers.

Gemeet aan haar rits skitter-vertonings in die swembad sedert April verlede jaar, is dit duidelik dat die 22-jarige Tatjana nie haar naam gekies het nie, maar dat haar naam háár gekies het.

Tatjana se segetog as borsslag-ster het met 'n silwer medalje (200m) in 2017 by die Wêreldstudentespele in Tapei begin. By die Statebondspele aan die Australiese Goudkus in 2018 maak sy dit twee goues (100m en 200m), wat haar die eerste Suid-Afrikaanse vrou sedert Joan Harrison in 1954 by die Britse Ryk-spele maak om hierdie prestasie te behaal...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.