Alfred Schaffer: As my werk musiek was ...

SKRYWERS EN MUSIEK

Alfred Schaffer: As my werk musiek was ...

Dis dié week ALFRED SCHAFFER se beurt om sy klankbaan op RSG se Skrywers en musiek en met Vryeweekblad-lesers te deel. Dié digter, dosent en poësievertaler werk tans aan ’n nuwe digbundel, wat aanstaande jaar in Nederland en België verskyn.

‘Pass the Dutchie’ – The Musical Youth

Ek dink ons was juis terug van die Karibiese eiland Sint Maarten, waar my Arubaanse ma se familie toe gewoon het. Die groepslede was jonk en het almal soos my en my ma se familie gelyk! Ek was nege, so ek het toe nog nie juis diep hieroor gedink nie, maar terug in die koue Den Haag het daardie liedjie net só goed gevoel. Dit was my eerste plaat, wat ek in die woonkamer moes luister, want ek het nog nie ’n eie speler gehad nie. My pa en ma het nogal daarvan gehou, veral my ma. Ek wonder of hulle geweet het waaroor die song gaan.

‘Ek sal sterf en na my vader gaan’ – Breyten Breytenbach..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.