So lank as seriti in die water staan

PRAAT JY!

So lank as seriti in die water staan

In Fins is daar nie een nie, maar twéé afsonderlike woorde vir ‘om alleen by die huis in jou onderklere dronk te word’. Maar ons eie werf wemel ook van vaartbelynde woorde en metafore wat by ons ore verbygewaai het, skryf DEBORAH STEINMAIR.

AFRIKAANS gaan haal graag ’n bekgeveg agter die bult. In Afrikaans kan jy iemand onder die onderklere en tot in die voorgeslagte skel (verwys na Elsabe Brits se onbeskroomde Vrye Weekblad-artikel oor vloekwoorde).

In ’n rekenaarspeletjie moes ek onlangs vir my ’n bynaam skep, maar elke naam wat ek probeer het, was reeds in gebruik. Uit radeloosheid tik ek toe Joumasepoes – net om ingelig te word dat Joumasepoes1 tot Joumasepoes33 reeds geneem is.

Maar daar is ook leemtes in Afrikaans. In die spreektaal kan jy dikwels nie ’n ingewikkelde begrip of ’n vae gevoel in ’n enkele woord uitdruk nie – jy moet langdradig verduidelik. Ons voorouers het ’n beeldspraakryke taal gebesig, waarvan die meeste metafore Bybels en agraries van oorsprong was en helaas uitgesterf het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.