Een ‘dissipel’ se spirituele reis met Bruce Springsteen (en...

THE BOSS WORD 70

Een ‘dissipel’ se spirituele reis met Bruce Springsteen (en alles wat eg is in die wêreld)

Dit is Maandag (23 September) 70 jaar gelede – in Long Branch, New Jersey – wat Bruce Frederick Joseph Springsteen sy eerste asemteug gegee en aangekondig het: “Ek is hier!” LIRYN DE JAGER sê sy kan nie regtig onthou wanneer haar bewondering vir en bekoring deur dié rock-ikoon begin het nie. Wat sy wel vir seker weet: Dit was lankal reeds in die sterre geskryf.

DAAR is iets waaroor ek uit die staanspoor moet bieg. My meeusleurende vervoering oor The Boss is al as ietwat meer, hoe sal 'n mens nou sê, intens beskryf.

Volgens hulle (en “hulle" is nogal familie en jare lange vriende wat beslis nog nie die “Bruce-ding” gesnap het nie) grens dit aan stalking.

Loutere bog, sê ek!..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.