Pasop vir die poepholle in boeke

LEES VERSIGTIG

Pasop vir die poepholle in boeke

Die letterkunde wemel van hulle, ek gebruik net gender-neutrale vloekwoorde. Dit was ’n besluit, skryf DEBORAH STEINMAIR. Die vraag is: Sou sy ander boeke gelees het as sy haar lewe oor kon begin?

EK verkies lank reeds vroue, maar in my jeug het ek mans honderd kanse gegee, want so máák mens. Dis immers die teks wat jou in die hand gestop word.

My lewe was nie sonder draaiboek of regie nie. Daar is selfs ’n klankbaan en credits. My teks het ek van my ma en van boeke gekry.

Daar was eenmaal ’n Granta-uitgawe met die titel: “They fuck you up, your family.” ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.