RENIER Swart is ’n skrynwerker en boer van Groot Marico. Hy bied ook sport op die radio aan, in vlot Setswana.
Dit het alles begin met sy fassinasie met ’n taal wat hy gereeld om hom gehoor het op sy tuisdorp in Noordwes.
Swart se talent vir die taal het hom ’n vaste plek as sportaanbieder op ’n Setswana-radiostasie besorg, waar hy al ’n stewige getal volgelinge opgebou het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.