#BOEKBEDONNERD NR. 1 | Ons moet-lees-lys (met ’n klankbaan)

KOM, LAAT ONS LEES

#BOEKBEDONNERD NR. 1 | Ons moet-lees-lys (met ’n klankbaan)

Dit is nie 'n boekeblad hierdie nie. Dit is 'n ode aan die geskrewe woord vir mense wat hou van lees. 'n Versameling gedagtes en voorstelle oor ou boeke en nuwe boeke, oor teks en musiek. Elke boek in #Boekbedonnerd is een wat ons geroer het, en elkeen is van hoek tot kant deur een van ons of ons medewerkers gelees. Saamgestel deur ANNELIESE BURGESS.

Bisar, maar kan eindelose plesier verskaf

Moet asseblief nie bodder om al die literêre stront oor dié skrywer se werk te lees nie. Maar as jy 'n klap van die windmeul weg het, dan is Kafka vir jou. Deur Max du Preez.

TOE jy laas die term “Kafkaesque” gebruik het, hy jy regtig geweet wat jy daarmee bedoel?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X