BOEKBEDONNERD
Boekbedonnerd nr. 24 | Genderidentiteit, ’n plaag, ’n spookdorp, en ’n skoorsoeker
Hierdie week beveel DEBORAH STEINMAIR drie boeke vir drie buie aan: een wat jy nie sal kan neersit nie, een wat jou gaan boei (maar dis nie vir 'n ligte luim nie), en een vir suiwer ontvlugting. En HANNAH KAMFER peuter in Sjanghai waar sy skynbaar nie moet nie.

Deel
1. Eenvoudig onneersitbaar
Hierdie boek resoneer diep en waaier die breë spektrum van genderidentiteit en menslikheid oop.
Daar was onlangs ’n paar boeke met 'n outobiografiese inslag uit Suid-Afrika wat soos ’n vuis in die midrif getref het. Dink aan Hitler, Verwoerd, Mandela and me deur Marianne Tham, Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck en ’n Hart is so groot soos ’n vuis deur P.P. Fourie. Daar is soveel maniere waarop kinders opgefok kan word en die menslike psige is so oneindig veerkragtig. So wyd is die spektrum van menslike identiteit. En so verstommend kleurryk en pynlik was sommig mense se jeugjare...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel