Ek het slegte nuus oor jou kind se studies ...

ONDERWYS

Ek het slegte nuus oor jou kind se studies ...

Die idee van 'n universiteitsgraad in 'n sekere dissipline is besig om waardeloos te word, en nuwe soorte vaardighede word al hoe belangriker, maan JONATHAN JANSEN.

EK is die draer van slegte nuus: Teen die tyd dat jou kind sy spesialisgraad voltooi het, sal dit verouderd wees.

Die hoof van een van die wêreld se grootste universiteitsbiblioteke het nie 'n graad in biblioteekkunde of inligtingswetenskap nie. Die hoof van een van die grootste banke in 'n ander land het 'n graad in lettere en wysbegeerte sonder 'n enkele kommersiële vak. Een van die suksesvolste joernaliste in Suid-Afrika het nie 'n mediastudies-kwalifikasie nie.

Wat gaan aan? Dis eenvoudig. Die wêreld het verander...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.