’n Leftie-spioen, die NGV, weermag-kaskenades, asook rugby,...

BULLETIN

’n Leftie-spioen, die NGV, weermag-kaskenades, asook rugby, paais, boeke, kuns en sepies

Daaglikse bulletin: 15 AUGUSTUS 2019

Hallo mense

Dit is al weer Donderdag en die produksiespan spook en worstel lekker met môre se groot, vet lekkerlees-uitgawe. Van Londen tot Oos-Londen, van Potch tot Beaufort-Wes, van Jozi en die Moederstad tot Prins Albert – ons redaksie sit nie een op dieselfde plek nie, maar tussen ons gonsende WhatsApp-groep en die sentrale stelsel waarin ons almal tegelykertyd kan werk, is Vrye Weekblad die absolute verpersoonliking van hoe radikaal die wêreld − en die media − die laaste paar dekades verander het. 

Dit is nog nie heeltemal soveel verandering soos Jan Horn se ondersoek na kunsmatige intelligensie uitbeeld nie, so lees gerus môre die tweede aflewering in sy reeks oor die toekoms...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.