Dit is 'n goeie tyd om ortodoksie by die venster uit te smyt

BULLETIN

Dit is 'n goeie tyd om ortodoksie by die venster uit te smyt

Nuusbulletin: 19 Augustus 2019

Goeiemiddag

Die artikel in ons voorlaaste uitgawe met redes waarom ons nie heeltemal so pessimisties moet wees oor ons ou landjie se dae vorentoe nie was só gewild dat dit my aan die dink gesit het.

As daar nog genoeg mense is wat 'n aptyt het vir 'n soeke na goeie nuus in dié donker dae, beteken dit waarskynlik ons swartgalligheid is nie 'n terminale siekte nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.