SA ‘toeriste’ stroom na Ierland vir asiel

OP DIE VLUG

SA ‘toeriste’ stroom na Ierland vir asiel

In net die eerste agt maande van 2019 het meer as 200 Suid-Afrikaners aansoek gedoen vir internasionale beskerming in Ierland, 'n land waarvoor hulle nie visums nodig het nie, skryf LIRYN DE JAGER en ADRI KOTZÉ.

  • 10 Oktober 2019
  • Nuus & Politiek
  • 11 min om te lees
  • Liryn de Jager en Adri Kotzé

DAAR was gewapende rooftogte, vertel die vrou, en doodsdreigemente.

Haar stem is amper saaklik op WhatsApp en haar Afrikaans klink of dit van Pretoria kan wees, en Amanda (nie haar regte naam nie) bevestig dat haar gesin in Gauteng gewoon het.

Toe kom 'n aanslag op haar lewe terwyl sy hoogswanger was, sê sy. “Ek het my kind by die skool gaan haal toe ek deur 'n ander motor van die pad gedwing is.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.