KITSKENNIS | Strafpunte op die pad gaan ons laat bóét

VERKEERSBOETES

KITSKENNIS | Strafpunte op die pad gaan ons laat bóét

Ná jare van beloftes en proeflopies is die sogenaamde Aarto-wetgewing uiteindelik bekragtig, maar gemoedere loop hoog oor die regulasies wat daarmee saamgaan, skryf WILLEM KEMPEN.

Waarvan praat ons?

'n Strafpuntstelsel vir verkeersoortredings gaan van Junie volgende jaar af landwyd geld. Dit is deel van 'n nuwe manier om padoortredings te straf en te reguleer in terme van wat algemeen bekend staan as Aarto, die Engelse afkorting vir die Administrative Adjudication of Road Traffic Offences Act. Pres. Cyril Ramaphosa het in Augustus die Wysigingswetsontwerp op die Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe bekragtig en dit sal in Junie volgende jaar landwyd in werking gestel word.

Die departement van vervoer het op 11 Oktober regulasies gepubliseer met besonderhede van hoe die stelsel in praktyk gaan werk, en die publiek het tot 10 November om daarop kommentaar te lewer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.