Rassie se grootste taak wag nóú eers

VOORBOK

Rassie se grootste taak wag nóú eers

Die groot uitdaging wat nou vir Rassie Erasmus voorlê, is om seker te maak die momentum in Springbokrugby gaan nie weer verlore soos wat ná 1995 en 2007 gebeur het nie, skryf LIAM DEL CARME.

WYLE Kitch Christie het die enorme taak wat kwalik ’n jaar voor die 1995-Wêreldbekertoernooi aan hom toevertrou is as ’n “ambulance job” beskryf.

As dít ’n gepaste beskrywing was van wat Christie in die laaste stuiptrekkings van die amateur-era reggekry het, dan is wat Rassie Erasmus die afgelope 18 maande reggekry het soos iemand wat gevra is om ’n ongevalle-eenheid met spierwit lakens te bedryf.  

Dinge het baie verander..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X