Nuwe uitvoerende hoof van Eskom ’n ‘verrassing’

BUITEPERD

Nuwe uitvoerende hoof van Eskom ’n ‘verrassing’

Die energieverskaffer is al sedert Julie sonder 'n baas, en dit blyk min mense het geweet André de Ruyter se naam is eens op die lys van aansoekers, skryf CAROL PATON.

ANDRÉ de Ruyter, uitvoerende hoof van Nampak, is aangewys as die nuwe uitvoerende hoof van Eskom.

Die nuus is Maandag deur Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, aangekondig, en sy aanstelling het as ’n redelike verrassing gekom. Daar is wyd bespiegel oor die kandidate op die kortlys, maar dit blyk niemand het eens geweet hy is op dié lys nie.

Eskom is al sedert die einde van Julie sonder ’n uitvoerende hoof toe Phakamani Hadebe ná net meer as ’n jaar in die tuig bedank het weens die uitwerking van die pos op sy gesondheid...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.