As die land net aanhou brand

AUSTRALIË

As die land net aanhou brand

Die huidige onstuimige weer, aangevuur deur klimaatsverandering, is wêreldwyd ’n heksebrou. En die kookpot is Australië, skryf JAN HORN.

VERLEDE jaar was dit die Amasone en Kalifornië, ’n paar jaar gelede die Knysnawoude. Nou is dit Australië.

Toe die eerste brande in September verlede jaar uitgebreek het, was dit egter nie nuus nie. “Daar is maar altyd ’n brand êrens in Australië,” het die inwoners gesê. “Dis niks ongewoons nie.” Nie hierdie keer nie. Dis vier maande later en die grootste brand in menseheugenis is buite beheer.

500 miljoen diere, net in New South Wales alleen, het sover na raming doodgebrand...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X