Monster-bosbrande: Dit is onbeskryflik erg

OP DIE TONEEL

Monster-bosbrande: Dit is onbeskryflik erg

EBEN VENTER skryf uit Australië van die onrus wat die verwoestende brande in 'n mens se hart veroorsaak.

TEEN die agtermiddag van 9 November 2019 is die hemele oor Lismore, hier teen die verre noordoostelike kus van Nieu-Suid-Wallis, dieporanje en swanger met rook.

Ons vriende Danny en Damian arriveer uit Sydney vir die naweek. Met Radio National aangeskakel om op die hoogte te bly van die jongste bosbrandnuus, meng ek vier G & Ts vir ons klomp. 

Toe ek egter die ysblokkies in die glas laat val, swik my hart. Anderkant hierdie huis en hierdie dorp is mense gereed om te vlug sodra die laaste waarskuwing van die RFS, die Rural Fires Service, kom. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.