Drie opinies, maar een harde onderwys-realiteit

MATRIEKUITSLAE

Drie opinies, maar een harde onderwys-realiteit

Was jy bly oor die matriekuitslae, of het dit jou soort van koud gelaat? JONATHAN JANSEN wonder ook.

Drie Suid-Afrikaners genaamd Quid, Pro en Quo het Dinsdagaand 'n bekgeveg gehad:

Quid: Halala, kamerade! Halala! Vir die eerste keer in 25 jaar het die matriek-slaagsyfer deur die 80%-grens gebreek! Sjoe. Die sisteem is besig om te stabiliseer, die regering werk en die kinders slaag. Ons klim elke jaar 'n paar trappies hoër, van 53.4% in 1995 tot 81.3% in 2019 – dis groei van 3.1% net in die afgelope jaar. Halala!

Pro: Goeiste, Quid. Jy weet wat die waarheid is. Uit die 1,052,080 leerders wat in graad 2 begin het, het slegs 409,998 graad 12-leerders geslaag, in welke geval die regte slaagsyfer 42% is, volgens Nic Spaull se berekeninge. Halala se voet...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X