POLITIEKE NOTABOEK | Die ANC het ’n seedy ou man geword

’N WEEK IN DIE POLITIEK

POLITIEKE NOTABOEK | Die ANC het ’n seedy ou man geword

MAX DU PREEZ skryf oor duur petrol en 'n swak rand, die ANC wat 'n knorrige ou knol met 'n boepmaag en 'n whiskyneus geword het, en Donald Trump wat al hoe meer na Idi Amin klink.

Is R18 vir 'n dollar en R18 vir 'n liter petrol ons voorland later vanjaar? En, as ’n kersie op die koek, gereelde fase 4-beurtkrag?

Die ekonomie is waarskynlik reeds na aan ’n resessie, deels weens Eskom se onbetroubare kraglewering waarvan die einde nog nie in sig is nie. Een gevolg hiervan is dat daar nie genoeg belasting ingevorder gaan word om te keer dat die berg staatskuld selfs nog groter groei nie, ’n ander dat die werkloosheidsyfer gaan styg.

Moody’s Investors Service gaan vroeg in Maart besluit of hulle kan voortgaan om die enigste kredietgradeerder te wees wat Suid-Afrika nie tot rommelstatus verdoem het nie. Die kans is bitter skraal...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.