Daar is vrot kolle, maar dit gaan beter met ons almal

NIE SO ’N NAGMERRIE NIE

Daar is vrot kolle, maar dit gaan beter met ons almal

MAX DU PREEZ bepeins die tekens van die tye en soek verklarings vir die wêreldwye pessimisme, al skets die feite 'n rooskleuriger prentjie.

DIE wêreld het ’n slegte plek geword, Kerneels. Dis net armoede, oorlog, chaos, dwelms, misdaad en swaarkry oral waar jy kyk. Dit moet die eindtye wees.

Ek is seker jy het in die onlangse verlede ’n weergawe van dié klaaglied gehoor. En dit is nie net hier by ons waar die swartgalligheid dik loop nie. Twee onlangse wêreldwye meningspeilings het bevind dat minder as 10% mense buite China dink die wêreld is ’n beter plek as ooit tevore. Terrorisme, vreemdelingehaat, ongelykheid, onstabiliteit, hongersnood, ekonomiese agteruitgang en diktatorskappe word as getuienis aangevoer.

Dit is objektief en bewysbaar onwaar. Elke meetbare faset van die lewe in die 21ste eeu wys dat die mensdom vandag oneindig beter af is as 10, 50, 100 en 200 jaar gelede...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.