Max se 5: Oor slagoffers, plegers en bokkerops

JAAROORSIG

Max se 5: Oor slagoffers, plegers en bokkerops

MAX DU PREEZ het hom in 2019 meestal daarop toegespits om die magspolitiek in die ANC, DA en EFF te probeer ontleed en te kyk watter impak dit op die land en ekonomie het. Maar hy het ook essays geskryf oor waar Winnie Mandela in ons nasionale geheue inpas (“Sy is slagoffer én pleger; ’n metafoor vir die bevrydingsbeweging aan wie sy haar lewe gewy het"); van sy eie ontmoeting met die legendariese pres. Thomas Sankar, wat deesdae (verkeerdelik) as rolmodel deur die EFF geparadeer word; van die EFF se aanslag op die demokrasie, vrye spraak en die regbank; en natuurlik was daar Eskom, alewig Eskom. Hier is vyf van sy moet-lees-artikels van 2019.

Metafoor van die nasie

Die “Moeder van die Nasie” is vereer én verguis. Sy was ʼn vrou van staal, onwrikbaar en onintimideerbaar, maar sy was ook ʼn onbeheersde egoïs en aandadig aan kindermoord. Hoe moet ons haar voortgesette kultusstatus verstaan?

Die misverstaande Che van Afrika..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.