’n Oorlewingsgids vir 2020

WEES PRO-AKTIEF

’n Oorlewingsgids vir 2020

MAX DU PREEZ gee raad oor hoe om jouself te versterk en te verryk sodat jy nie eens gaan agterkom hoe sleg dit met die land gaan nie.

DIE vraag wat ek die meeste tydens openbare optredes gevra word, gaan nie oor die magstryd in die ANC of die ekonomiese krisis nie. Dit is doodgewoon: Wat staan my te doen?

Dié vraag het in 2019 baie meer dringend en desperaat geword. Suid-Afrikaners is oorweldig deur kragonderbrekings, plaaslike owerhede wat ineenstort, ekstreme rasretoriek, geweldsmisdaad en ekonomiese agteruitgang. Dit was inderdaad 'n annus horribilis, en 2020 lyk of dit nog rowwer gaan wees. En dan is daar boonop klimaatsverandering en die ekstreme weerpatrone wat dit meebring.

Sommiges, en nie net die blekes nie, wil eerder hul heil elders in die wêreld gaan soek. Dié wat dit kan bekostig of kwalifikasies het wat hulle 'n pos elders kan waarborg, doen dit. Die ander bly teësinnig agter en raak al hoe ongelukkiger...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.