Boeke wat die land se pols neem

VAKANSIE 2019

Boeke wat die land se pols neem

Vir ’n ontwikkelende land in Afrika is die Suid-Afrikaanse mark vir aktuele boeke, veral oor politieke kwessies, baie lewendig en gesofistikeerd. MAX DU PREEZ kies 13 niefiksieboeke wat in 2019 verskyn het.

Tobacco Wars: Inside the spy games and dirty tricks of southern Africa’s cigarette trade, deur Johann van Loggerenberg (Tafelberg)

Dit is Van Loggerenberg se derde boek sedert die gespesialiseerde ondersoekeenheid wat hy by die Nasionale Inkomstediens (die kastige “rogue unit”) gelei het, as deel van ’n staatskapingsprojek afgeskaf is.

Hy is ’n bekwame, talentvolle skrywer en lê die onderwêreld van onwettige sigaretsmousery leesbaar bloot vir ons wat min daarvan weet...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.