Werk vier dae ’n week en kry 80% van jou salaris – maar jy hét ...

TWEE VLIEË MET EEN KLAP

Werk vier dae ’n week en kry 80% van jou salaris – maar jy hét werk

Een van die Ramaphosa-regering se moeilikste take in 2020 gaan wees om die staat se massiewe salarisrekening te sny sonder om landwye stakings uit te lok en boonop die werkloosheidsyfer en armoede verder te laat opskiet. MAX DU PREEZ kyk na 'n voorstel wat elders in die wêreld al hoe gewilder word: 'n vierdag-werkweek.

EERS 'n paar statistieke.

Die staat het sowat 1.3 miljoen werknemers. Hul gemiddelde vergoeding is hoër as die gemiddelde in die res van die ekonomie. Tussen 2006/7 en 2018/19 het die salarisrekening verdriedubbel van R154 biljoen tot R518 biljoen. Vir elke R1,000 wat die staat uitgee, gaan R340 na staatsamptenare as salarisse.

Die minister van finansies, Tito Mboweni, sy adjunk, David Masondo, asook pres. Cyril Ramaphosa het die laaste jaar net soos vele ekonome oor en oor verklaar dat die staat se salarisrekening onvolhoubaar is. Die proses om mense wat aftree, selfs vroeg aftree, nie te vervang nie, het bitter min besparing meegebring...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X